Tuisblad / Kompetisies / Vorige Kompetisies
Wen kinderpartytjieboek   Kompetisie is gesluit: 2012-11-16 00:00
Wen dié splinternuwe boek deur Arina du Plessis en Bernice van der Merwe, Partytjies is Pret 4, wat ma's en oumas gaan help om prettige kinderpartytjies te reël.
Wenner(s): Wilma Jones; Adele du Toit;
 
 
Kompetisie vir kokke   Kompetisie is gesluit: 2012-09-21 12:00
Een gelukkige leser kan ’n geskenkpak wen wat die volgende insluit: ’n 2 liter-tapkan Rio Largo-olyfolie, ’n voorskoot, die boek Extra Virginity: The Sublime and Scandalous Wor...
Wenner(s): Louis Du Preez
 
 
Wen kaartjies en ete by Silverstar   Kompetisie is gesluit: 2012-09-06 23:00
Die Silverstar-casino in Krugersdorp is so in hul skik met die Soulstice-spa se toekenning dat hulle twee kaartjies na die Bok van Blerk-vertoning op 7 September en 'n geskenkbewys ter waarde van R50...
Wenner(s): Ina Meyer
 
 
Wen 'n weg-naweek na Mpumalanga   Kompetisie is gesluit: 2012-08-31 00:00
Wen 'n naweek-wegbreek met bed en ontbyt in die Protea-hotel The Winkler in Witrivier, 20 minute weg van die Kruger-wildtuin!
Wenner(s): Gerrit Jansen van Vuuren
 
 
Wen 'n Samsung- digitale kamera   Kompetisie is gesluit: 2012-07-27 12:00
Een gelukkige leser van www.wesbeeld.com kan 'n Samsung digitale kompakte kamera ter waarde van R1 200 wen.
Wenner(s): Danicka Sutherland
 
 
Wen 'n weg-naweek in Hazyview met www.wesbeeld.com   Kompetisie is gesluit: 2012-07-06 10:00
Registreer op ons webwerf en kry 'n kans om 'n naweekwegbreek vir twee met bed en ontbyt by die Protea-hotel in Hazyview te wen!
Wenner(s): Sue-Anne Swart
 
 
WEER
Weer vir Dinsdag 2013-05-21
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 13° - 26° icon
PTA 8° - 25° icon
JHB 7° - 22° icon
BLOEM 4° - 23° icon
DBN 13° - 25° icon
PE 11° - 30° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs