Donderdag 24 April 2014
HET JY GEWEET JY KAN JOU EIE GEBEURTENISSE LAAI? Teken in en laai jou gebeurtenis.
 
Nomadsland - buitemark
Wanneer: Sondag, 2014-04-06 09:00
Waar: Nomadsland, Plot 13 Pierre- weg, Ruimsig landbouhoewes, Roodepoort.
Kategorie: Gemeenskap
Elke eerste Sondag ‘n buitemark vir die mense van ons omgewing vanaf 09:00 tot 15:00 by Nomadsland, Plot 13 Pierre- weg, Ruimsig landbouhoewes, Roodepoort. Die fokus is kuns, handgemaakte en organise artikels en plante.  Die omgewing is pragtig en die mark is ‘n goeie rede om op ‘n Sondag êrens heen te ry. Vir besonderhede besoek www.nomadsland.co.za of Luke by...
Resultate - 11 Gebeurlikhede gevind
Sakenetwerk
Kategorie: Nuus
Waar: Cedar Lodge, Paardekraalweg, Krugersdorp.
Die WES-RANDSE KAMER VAN KOOPHANDEL EN TOERISME nooi belangstellendes uit na 'n sakenetqwerk-geleentheid op 9 Julie om 18:00 by die Cedar Country...
Geldinsamelingsbuffet
Kategorie: Gemeeskap Gebeure
Waar: Magic Beans-restaurant 
19 Julie om 19:00:Cradle of Hope hou ’n geldinsameling-buffet by die Magic Beans- restaurant in Shannonstraat, Krugersdorp, vir die opknapping...
Genealogiese Genootskap
Kategorie: Leefstyl
Waar:  NG Kerk Ontdekkerskruin, Philipslaan, Discovery.
Die Wes Gauteng tak van die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika vergader op 17 Augustus om 14:00 by die NG Kerk Ontdekkerskruin, Philipslaan,...
Kyk na die Bokke by...
Kategorie: Sport
Waar: Silverstar-casino, Krugersdorp.  
Kaartjie webwerf: http://online.computicket.com
Webblad: http://www.silverstarcasino.co.za
Silverstar wys Saterdag die  Absa Boktown Rugby-kampioenskap wanneer Suid-Afrika vir Argentinië pak. Die wedstryd begin 17:00 en word in...
Talentkompetisie: "The...
Kategorie: Kerke
Waar: Randburg
Is jy "the Voice" van Randburg? Deel van die Ned Hervormde Kerk Randburg se jaarlikse basaar, is hierdie opwindende talentkompetisie. Oudisies is 26...
Groot Boeremusiekfees
Kategorie: Vermaak
Waar:  Diamant 4 Landgoed
2 NOVEMBER – Groot Boeremusiekfees en-dans, in samewerking met Bosveld Stereo, word weer gehou te Diamant 4 Landgoed, Honingklip, Muldersdrift,...
Wynveiling
Kategorie: Gemeenskap
Waar: Ruimsig-buiteklub.
1 November om 18:30 vir 19:00: Kaas-en-wyn-proe en veiling by die Ruimsig-buiteklub ten bate van die NG gemeente Randfontein-Noord se...
Ete en dans vir...
Kategorie: Gemeenskap
Waar: Katolieke kerksaal, Krugersdorp.
Webblad: http://www.thewestrand.co.za
Ete en dans om geld in te samel vir die Ikusasa-gemeenskapstehuis. Kontantkroeg beskikbaar. 
12
top
ONS JONGSTE UITGAWE

top
bottom