Die adverteerder en Media24 het ooreengekom dat die adverteerder volle verantwoordelikheid aanvaar vir die nakoming van relevante wetgewing in die plasing van korrekte inligting ten opsigte van sy advertensie hierin geplaas. Derhalwe, aanvaar Media24 geen aanspreeklikheid vir enige skade voortspruitend uit die plasing van enige advertensie hierin nie.