Die klub is al 80 jaar oud en een van die oudste kameraklubs in Suid-Afrika. Klublede ontmoet elke derde Donderdag van die maand by die Golden Age Village in Headingstraat, Wentworth Park. Lede moet hul eie digitale kameras hê. Maandelikse uitstappies word gereël asook kompetisies op nasionale en provinsiale vlak en selfs tussen dorpe of stede plaas