Tuisblad / Nuus / Lus vir leer en speel

 

Florrieland, die Laerskool Florida se gr. 00- en gr. R- klasse, is reg vir ’n nuwe jaar van pret en slim word. Hul speelgrond is die afgelope vakansie groter gemaak en daar word glo dié kwartaal ’n piekniek vir hulle beplan op hul nuwe grasperk.

Die skool het ook gereël dat ’n dokter en ’n dieetkundige die kleintjies gaan kom vertel van gesondheid.

  KOMMENTAAR 
 
WEER
Weer vir Saterdag 2013-05-25
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 9° - 20° icon
PTA 8° - 25° icon
JHB 6° - 23° icon
BLOEM 2° - 25° icon
DBN 15° - 24° icon
PE 13° - 22° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs