Tuisblad / Nuus / Raadslid beseer in fratsongeluk

Die DA-stadsraadslid Laurette van Zijl sterk aan in ’n hospitaal in die Suid-Kaap nadat sy op Nuwejaarsdaag  in ’n fratsongeluk op Stilbaai se strand beseer is.

Linus Muller, ook van die DA, sê Van Zijl (van onder meer Windsor) het ernstige beserings aan haar kop en gesig opgedoen toe ’n sweef-branderplankryer (kite surfer) teen haar gebots het.

Sy het skedelbreuke opgedoen en moes ’n operasie ondergaan. Weens bloeding en swelling in haar brein mag sy vir verskeie weke nie reis nie.

  KOMMENTAAR 
 
WEER
Weer vir Woensdag 2013-06-19
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 12° - 16° icon
PTA 3° - 19° icon
JHB 2° - 18° icon
BLOEM -1° - 19° icon
DBN 10° - 24° icon
PE 10° - 21° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs