Vrydag 18 April 2014
Tuisblad / Nuus / Rand Park sit trotse tradisie voort

Die matrieks van Rand Park High School in Randparkrif het verlede jaar ’n slagsyfer van 99.64% bereik en 74% van die leerlinge het universiteitstoelating gekry.

Die skool se toppresteerders was Pieter Ross met nege onderskeidings en Sigourney Moodley met sewe en Tanya Coetzer, Shanal Nair en Evesh Rajman met ses elk.

Alan Wilke, die hoof van die skool, sê hy is in sy skik met die uitslae en wens die onderwysers, ouers en veral die leerlinge geluk. Hy is veral bly dat 2012 se matrieks Rand Park High se trotse tradisie van goeie matriekuitslae voortgesit het.

  KOMMENTAAR 
 
top
ONS JONGSTE UITGAWE

top
LAAT JOU STEM HOOR Stel meningspeiling voor
Paasnaweek
Wat is julle planne vir die Paasnaweek?
Ons bly rustig by die huis.
Ons gaan by die huis werskaf.
Ons kry kuiermense.
Ons gaan weg! Lekker!
top
bottom