Tuisblad / Artikels / Bedag wees is eerste verdediging

Louis Grobler van die Sophiatown-sektor3-gemeenskapspolisiëringsforum het hierdie wenk aangestuur:

Wees altyd bewus van potensieel verdagte beweging in jou omgewing. Hou jou oë oop vir voertuie en mense wat verdag lyk. Om bedag te wees is jou eerste verdedigingslinie. As jy nie ten volle bewus is van wat om jou aangaan nie, kan jy onkant betrap word. Dan word jou lot deur jou aanvallers bepaal.

As jy wél bewus is, kan jy ’n potensiële probleemsituasie herken en vroeg optree om dit te voorkom, of dit heeltemal te vermy die heel beste verdediging.

Belangstellendes kan e-posse aan Grobler stuur by die volgende adres: logro@mweb.co.za.

  KOMMENTAAR 
 
WEER
Weer vir Donderdag 2013-06-20
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 10° - 17° icon
PTA 5° - 22° icon
JHB 2° - 21° icon
BLOEM -2° - 21° icon
DBN 9° - 24° icon
PE 9° - 18° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs