Donderdag 24 April 2014
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Begindatum: Donderdag, 2013-02-14
Begintyd: 18:30
Einddatum: 2013-02-14
Waar: Libanon-ontspanningklub 
Kategorie: Vermaak
Koste: R 125.00
Herhaling: niks
Kontaknommer: 0117571215

14 Februarie om 18:30: Dewald Wasserfall sing by ’n geldinsamelingsgeleentheid ten bate van liefdadigheid gereël deur die Rotariërs van Westonaria by die Libanon-ontspanningsklub by Cedarstraat 1. Dubbelkaartjies kos R250 elk en sluit ’n bottel wyn en versnaperings in. Skakel  011 757 1215 of 084 678 0822 om te bespreek. 

Kry 'n ander gebeurtenis  
  KOMMENTAAR 
 
top
ONS JONGSTE UITGAWE

top
bottom