Woensdag 23 April 2014
Ontbyseminaar
Ontbyseminaar
Begindatum: Donderdag, 2013-02-14
Begintyd: 07:30
Einddatum: 2013-02-14
Waar: Randpark-gholfklub, Randburg
Kategorie: Spesiale Geleenthede
Koste: R 280.00
Herhaling: niks
Kontakpersoon: Heila van Wyk
Kontaknommer: 0826702968

Brand Pretorius gesels oor inspirerende leierskap by ‘n ontbytseminaar op 14 Februarie 2013 by Randpark, Randburg. Dit is ‘n unieke geleentheid vir interaksie, vrae en besprekings oor hierdie aktuele onderwerp.
Brand gaan leierskapslesse deel wat hy uit sukses en mislukkings geleer het!
Hy gaan in sy gesprek ook praktiese riglyne vir doeltreende leierskap uitlig.
Brand Pretorius het in 2011 as ‘n direkteur van Bidvest en Hoof Uitvoerende Beampte van die McCarthy-groep uitgetree. Tans dien Brand op die direksies van ABSA, Tongaat Hulett, Reunert, Italtile, Tata Afrika, RGT Smart en die konsultasiemaatskappy Alexander Proudfoot. Hy is onder meer: lid van die rade van die National Business Initiative (NBI), Business Againts Crime, die Vryemark Stigting, die Motorbedryf-ombudsman van Suid-Afrika, die Afrikaanse Handelsinstituut, die READ Opvoedkundige Trust en die Sakeskool van die Universiteit van Stellenbosch. 
Donderdag 14 Februarie 2013
07:30 vir 08:00
R280 per persoon, ontbyt ingesluit.
Tafels van tien persone @ R2 750 per tafel.

Kry 'n ander gebeurtenis  
  KOMMENTAAR 
 
top
ONS JONGSTE UITGAWE

top
bottom