Saterdag 19 April 2014
ELVIS BLUE
ELVIS BLUE
Begindatum: Sondag, 2013-01-20
Begintyd: 13:00
Einddatum: 2013-01-20
Waar: Hillfox-mark, Hendrik Potgieterrylaan.
Kategorie: Vermaak
Koste: Gratis
Herhaling: niks

Elvis Blue, die platinum-verkoper-sanger en liedjieskrywer van die Wes-Rand,  tree Sondag 20 Januarie op by die Hillfox-mark. Hy sing akoestiese pop-rock en van sy eie liedjies kan gehoor word. Die konsert begin om 13:00 en toegang is gratis. 

 

 

Kry 'n ander gebeurtenis  
  KOMMENTAAR 
 
top
ONS JONGSTE UITGAWE

top
LAAT JOU STEM HOOR Stel meningspeiling voor
Paasnaweek
Wat is julle planne vir die Paasnaweek?
Ons bly rustig by die huis.
Ons gaan by die huis werskaf.
Ons kry kuiermense.
Ons gaan weg! Lekker!
top
bottom