Donderdag 17 April 2014
Blogs
Corné Coetzee's Blog
Corné Coetzee

Ek skryf al jare lank in tydskrifte en koerante en maak tuin, altwee met minder of meer sukses. 'n Mooi tuin maak my gelukkig en die planeet maak vir my saak. Ek dink dis beter om iets te doen as niks.

Tuinmaak
JONGSTE / NUUTSTE
2013-06-14 15:41

Die Straattuin oorleed vier weke se verwaarlosing -  net-net. 

Die onse in my pond
2013-03-25 16:41

Die Straattuin kort 'n Madiba, 'n Napoleon of selfs 'n Malema. 

Werkies vir kolwyntjies
2013-02-22 16:35

Baie van die bure het in die Straattuin kom help. 

Tuin sonder tuiniers
2012-12-21 10:57

Ons tuin kort vurke en grawe in die grond. 

Vingeralleen op die vlakte
2012-11-27 16:23

Moed hou is moeiliker as wat dit lyk.

Stadig oor die klippe
2012-10-26 16:55

Vir tuinmaak het jy geduld en slim planne nodig.  

Tuinmaak met mosterdsaad
2012-09-28 16:58

Baie spit en skoffel lê voor vir die toekomstige Thanetstraat-tuin.

Tuinmaak met mosterdsaad
2012-09-14 16:23

Die Thanetsraat-tuinprojek is 'n klompie bure se plan om 'n onooglike, leë erf in 'n mooi, vrygewige tuin te omskep.

top
ONS JONGSTE UITGAWE

top
LAAT JOU STEM HOOR Stel meningspeiling voor
Paasnaweek
Wat is julle planne vir die Paasnaweek?
Ons bly rustig by die huis.
Ons gaan by die huis werskaf.
Ons kry kuiermense.
Ons gaan weg! Lekker!
top
bottom